Tuis
Sat 8:30-11:30
082 331 4703
  • Register

Ontmoet die kok

My passie vir kos: koud, warm, soet, sout ... borrel en kook. Ek reik honger uit na tuis kokke wat saam met my verlang na die uitdagings wat bak, klits en rooster in hou. Na 20 jaar se opwindende spyseniering ervarings, dink ek dit is tyd om die stomende geure van braai en prut vry te laat en my opwinding oor kos met ander te deel.. Read More...

"A recipe has no soul. You, as the cook, must bring soul to the recipe" Thomas Keller Vir my was kos nog altyd ‘n avontuur”, Anthony Bourdain.
Ek stem volmondig met Anthony saam. En daarom nooi ek jou uit om saam met my op ’n culinary reis vol suurlemoene, olyf, gemmer , koljander.......te gaan. Anita van der Merwe.

Kos Klasse

 

Hierdie klasse is spesiaal vir mense wat oor ’n basiese kos kennis beskik, hul vaardighede wil uitbrei, blootgestel word aan nuwe tegnieke en idees. Kortom vir mense wat lekker kos wil maak omdat hulle lekker wil eet.

Dit is maklike uitvoerbare tegnieke en die fokus is veral op die produkte wat in die spesifieke seisoen beskikbaar is. Produkte op die rak wat dalk onbekend mag wees word op verrassende maniere opgedis en aangebied.


Lees Meer...

Venue Pretoria

 

Dit is ’n intieme geleentheidsvenue wat geleë is in ’n uitgestrekte tuin met doringbome en grasperke in die ooste van Pretoria. Die  venue is ideaal vir n  klein groepie gaste  wat graag ongestoord in hul eie privaatheid ’n spesiale geleentheid wil vier. Die venue kan tot en met twintig gaste binnenshuis en dertig gaste buitenshuis ontvang. Daar is 3 verskillende opsies op die perseel om van te kies.

Lees Meer...

Kosklas op Versoek

 

Demonstrasie in kombuis van jou keuse. Indien  'n groep mense graag iets nuuts of iets spesifieks wil leer kan daar met my reelings getref word.

Kan aangebied word vir geleenthede soos

spanbou: bv. 'mystery boxes',

dames tee

of ontbyt demonstrasies,

gesellige verjaarsdag vieringe: vroue/dogters

Lees meer...

Spesiale Okkasies

 

Graag sal ek vir jou spyseniering doen by jou eie huis vir 'n spesiale geleentheid.

Ek sal 'n afspraak met jou maak en saam sal ons sit en beplan watter kos om voor te sit, watter tipe kos is gunstellinge, wat is die tema ens.

Saam-saam sal ons die perfekte spyskaart uitwerk wat sal bydrae tot 'n gesellige en smaakvolle geleentheid.
Read More...

Temas

 

Deli Kos soos bv. Wraps, tortillas, pittas

Rys Disse: Kedegree, pilaf, paella, risotto

Smaaklike en eenvoudige seekos en vis geregte

Verrassende voorgeregte

Soet, sappige nageregte

Heerlike pluimvee disse: hoender, eend, kalkoen

Smul lekker vleisgeregte: lam, bees, vark

Lees meer...

Spyskaart Voorbeelde

 

Lees meer hier oor voorbeelde van spyskaarte vir

ontbyte, middagetes, aandetes,

"high teas"

en skemerkelkies.

Die spyskaart kan by u persoonlike smaak en begroting aangepas word.
Lees Meer...

  • Terugvoer

    I truly wish you the best with making your dream a reality. I have sincerely loved your food. I am vegetarian and have never gone hungry at any of the courses I have attended over the past two years. In fact, I have looked forward to every meal, including the tea breaks! I have been in awe of the fact that your food has never been the same.   Every course at every meal has been delicious and different. It was highlighted to us by Kobus that in all the years of his marriage with you, he has never eaten the same meal twice!! In my sincere opinion, you are a creative chef who cooks (and bakes) delicious meals!! You deserve recognition for your special talent. Angela

     

     

    Anita, die detail en moeite met die smaaklike eetgoed wat jy voorgesit het wys duidelik jou passie en liefde vir wat jy doen.  Jy is voorwaar 'n inspirasie vir my! Marinette

     

     

    Anita has the magic touch to turn an ordinary sandwich into a masterpiece! Every meal is a plateful of nutriscious aesthetics that leaves no tastebud dissatisfied! Creativity and skill come together in a beautiful symphony when Anita is in the kitchen!!Petro

    Description: Anita’s cooking is creative, original and scrumptious – she has a fantastic way of combining flavours that works wonders for the tastebuds! Robin

     

     

    “ The meals were delicious, balanced, tasty and always looking really appetizing, with lovely decoration. What struck me most, though, was the variety of dishes Anita can cook. Not once we ate the same dish twice, and according to her husband she simply doesn't cook anything twice. I have never come across such a creative, independent and spontaneous cook. I am sure cooking with Anita would be a rich, diverse and fun experience. “ Bettina

Luciano Pavarotti sê

One of the very nicest things about life is the way we must regularly stop whatever it is we are doing and devote our attention to eating

Charlie Trotter sê

A jazz musician can improvise based on his knowledge of music. He understands how things go together. For a chef, once you have that basis, that’s when cuisine is truly exciting.

Kontak My

Vir klasse of funksies, kontak my by

 

Sel: 082 331 4703

 

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.